Mégsem tetszik a termék? Semmi gond! A termékeket akár 30 napig visszaküldheti
Ajándékutalvánnyal nem hibázhat. A megajándékozott az ajándékutalványért bármit választhat kínálatunkból.
Akár 30 napos visszaküldési lehetőség
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende.
Szia! Libroamiko vagyok, a könyvtanácsadód.
Miben segíthetek?