Mégsem tetszik a termék? Semmi gond! A termékeket akár 30 napig visszaküldheti
Ajándékutalvánnyal nem hibázhat. A megajándékozott az ajándékutalványért bármit választhat kínálatunkból.
In hierdie oomblik voor hy homself om die lewe bring, hersien Desmond die pad wat hom gelei het tot hier. Om homself en sy lot te verander moes Danie Fourie meer doen as ontsnap uit 'n tronk. Hy moes uitstyg en Desmond Faure word, homself herskep ver weg van Krugersdorp. Hy moes sy siel verkoop, iemand ompraat, sy verlede verbloem, sy geluk maak swaai soos Pretty Woman. Hy moes 'n ander kitaar leer slaan. "e;Country song for ever lost its soul, when the guitar player turned to rock 'n roll Maar in die donker kantlyn van menslike gedrag val gewone rels gou weg. Dit kos 'n kenner om deur die mooi afwerking te sien. Probleem is, soveel sonde laat homself nie sommerso afskud nie. En Desmond weet hy is steeds Danie, maak nie saak wat nie. Almal aanvaar sy nuwe persona. Almal hou van hom. Hy raak selfs verlief. Toe ontplof alles.
Szia! Libroamiko vagyok, a könyvtanácsadód.
Miben segíthetek?