Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai:Lani gaan Kaap toe om vir 'n maand lank saam met 'n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou 'n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir 'n vrou te adverteer?Tyd sal leer:Sinna gaan soek 'n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer 'n avontuur as 'n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid? Luca se obsessie:Miranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?