Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Die tragedie wat ds. Laurie Gaum tref, sou hom ensy pa, dr. Frits Gaum, uitmekaar kon dryf, maardie teenoorgestelde gebeur. Hulle ontdek onmeetlikegemene grond om saam te verken - die pa 'nswaargewig in sy kerk; die seun 'n predikant oorwie daar op 'n dag sensasionele voorbladnuus is. Di nuus vererger wanneer Laurie se lewensmaathomself enkele dae later om die lewe bring. 'n Lewens krisis word 'n krisis vir die kerk. Laurieword uit sy amp ontslaan, maar hy appelleersuksesvol. Intussen woed daar 'n debat oorhomoseksualiteit, 'n saak wat dreig om kerkewreldwyd te skeur. In kalmer dae wissel pa en seun e-pos oor tallekwessies wat hiermee verband hou. Hulle praaternstig en reguit maar ook met respek en liefdevoloor die Bybel en seksualiteit, verdraagsaamheid envergiffenis, oor die dood en oor hoop, geregtigheid,mens-wees, die samelewing, die kerk, rassisme,bevrydingsteologie ... en altyd weer oor God. Dit word 'n ontroerende en inspirerende ge sprektussen twee begaafde mense wat hulle eie enme kaar se grense uitdaag en verskuif.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?