Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Veg, vlug of vlieg?Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar misluktehuwelik en kry werk op 'n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaasword versuur deur 'n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker,daarenteen, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvatetuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot s 'n man. Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moetfyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?