Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Karien het hom al jare lank lief, maar hy het iemand anders bo haar gekies. Nou is Schalk terug en hy laat haar hart steeds vinniger klop. Schalk het gedink hy en Ronika sou vir altyd saam wees, maar nou vertrou hy nie meer sy oordeel as dit by vroue kom nie, veral nie sy ontwakende gevoelens vir Karien nie... Sal hy besef hy het destyds die fout van sy lewe gemaak of gaan hy Karien weer deur sy vingers laat glip?
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?