Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Gracie is woedend vir Ben. Hy het geen ander ambisie as om 'n kung fu-musical te skryf nie. So kwaad is Gracie, dat sy sonder Ben Jeffries toe gaan. Skaars is sy by die deur uit, of hulle buurvrou, Tan Lien, oortuig Ben om haar te help om bewyse te vind dat die Nigeriers aan wie sy 'n woonstel verhuur, dwelms verkoop. Wanneer Ben inwillig, is die gort gaar. Bloed en koeels spat in die hengse stryd om oorlewing.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?