Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Pete de Lange moet as tiener probeer oorleef in 'n klein Natalse dorpie gedurende die onstuimige tagtigerjare saam met sy nuutgevonde vriende: Petrus en Sarita. In 'n land wat bloei van rassekonflik is dit makliker gese as gedaan. Pete en sy vriende het 'n wrede misdaad gesien en die skuldige is op hulle spoor. Sal reg en geregtigheid geskied in 'n land wat reeds polities verwronge is?
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?