LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
Free delivery for purchases over 19 990 Ft
DPD point 990 Ft DPD courier 1 190 Ft GLS point 1 190 Ft Hungarian Post 1 795 Ft Hungarian Post 1 690 Ft Hungarian Post 1 690 Ft FoxPost 1 190 Ft Packeta point 1 190 Ft GLS courier 1 690 Ft

Free shipping on orders over 19,990 Ft via Packeta, Fox Post Box, and DPD Collection Point

Die Bybelse vas

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
Publishers Luca, February 2025
Ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daagli... Full description
? points 28 b
4 203 Ft
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


Top
Mont Blanc Philippe Batoux / Book Hardback
common.buy 12 060 Ft
Identitatsbasierte Luxusmarkenfuhrung Christoph Burmann / Book Hardback
common.buy 25 931 Ft
Canadian Prairies Gerald Friesen / Book Paperback
common.buy 16 908 Ft
SHARP AS A RAZOR Chris Roy / Book Paperback
common.buy 5 859 Ft
Light Steffi Cavell-Clarke / Book Paperback
common.buy 3 757 Ft
Das Sultanat Bornu Arnold Schultze / Book Paperback
common.buy 5 130 Ft

Ontsluit die verborge kern van geestelike gesag en berei lesers voor om meer van God in hulle daaglikse wandel te ontdek en te ontvang.
Ilse Roux verduidelik in Die Bybelse vas wat die verskillende vorme van vas is, soos onder meer die Ester-vas, die Danil-vas en ’n digitale vas, en hoe dit in praktyk aangepak kan word. Sy bespreek ook hoe die toepassing van hierdie Bybelse beginsel eietydse gelowiges kan versterk in hulle geloof en verhouding met Jesus Christus. Die skrywer deel haar eie inspirerende ervarings en deurbrake, asook kragtige getuienisse van ander met nagevorste inligting en stawing uit die Woord.
Vas is ’n geestelike gebaar van onderwerping en innerlike verootmoediging aan God se gesag en sy koninkryk wat lewensveranderinge tot gevolg kan h, want wanneer ons voor God neerbuig in nederige toewyding, lig Hy ons op. Elke kind van God is bestem om die geheim van die transformerende krag van die Bybelse vas vir daadwerklike deurbrake op elke vlak van hulle lewe te ontdek en te ervaar.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Die Bybelse vas
Author Ilse Roux
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2025
EAN 9781779880697
Libristo code 48069256
Publishers Luca
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?